Lyrics

Wat kyk jy lyrics

Songs with wat kyk jy lyrics all the songs about wat kyk jy. Get a list of all the new and old songs with lyrics of wat kyk jy directly from our search engine and listen them online.

Advertisement

Wat Kyk Jy? - Die Antwoord Play

... ! Drive fast! Gly! Gly! Gly! Gly! Drive fast! G-G-Gly kak music now! Wat kyk jy? Fokof! Wat kyk jy? Poes! Wat kyk jy? Fok jou! Wat kyk jy? Jou naai! Ninja rolling in a BMW sipping vitamiene B en C die brannewyn en ...

Jy En Ek Is Ons - Bouwer Bosch Play

... oë kyk jy trek my siel uit soos jy in my oë kyk Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke, jy, jy en ekke) sal dit nooit verstaan Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ...

Baby Jy's Myne - Nicholis Louw

... eensaam jare Het ek jou gekry Met jou donker oë Kyk jy dwarsdeur my Maar dis met jou lyfie Wat jy my planne verraai En dis jou glimlag Waarmee jy my om jou pinkie draai Die wêreld hou op draai ...

Advertisement

Raging Zef Boner - Die Antwoord Play

... always got a lot of love for my raging zef boner! Fuck like Ninja! Try new "Wat Kyk Jy" condom! Keep it simple, keep it safe

U Make A Ninja Wanna Fuck - Die Antwoord Play

... bass Rub them sweet boobies in my face Whatcha looking at? Told you it's big! Wat kyk jy, tattooed on my dick, uh (What are you looking at) It's about that time, honey ...

Nou Wat Nou - Juanita Du Plessis

... wyf Kyk jy links of regs, is jy nou hier of weg Maar jy hou my aan die raai So dan maak ek maar 'n groot lawaai Oh, o, oh Oh, o, oh Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy Nou ...

As Jy Eendag Glo - Amanda Luyt

... drome bring heimwee Vrae, verlange en seer Die waaroms bly tog sonder antwoord Wie weet wat môre gebeur As jy eendag glo Nooit terug sal kyk Kan selfs 'n bêre droom, na 'n nuwe een lyk Gister se bloeisels val Weggevoer deur ...

(K)anker - Bouwer Bosch Play

... vader die lewe kruip nader Jy't 'n engel wat oor jou kyk Jy is sterker as die dood se hande Sy is mens met haar vlerke wyd Ek ken jou goed jy is die een wat aanhou Sy staan by jou ...

Advertisement

Stapelgek - Chris Chameleon Play

... se Hoe ek oor jou voel nie En nou's ek mal, Stapelgek oor jou So, wat wil jy maak? Wil jy al die visse in die see net aan lyn hou? Wel, sny my los want ...

Ek En Jy - Laurika Rauch

... ons agter die wind aan Elke liewe dag Saans is daar ?n amper tevrede engel Wat vir ons lag Ons was nooit so nie Ek en jy loop al lankal saam Tyd stap deesdae net soos altyd aan?en aan Daar ...

Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May Play

... mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens Kyk en probeer alles reg te wens As ek weet ...

Baby Baby Baby - Nicholis Louw

... ek op jou wou steun Dan voel ek meer en meer alleen En hoe kon jy My in die oë kyk Jy sal my nooit weer vang Ek is nie bang Baby baby baby Ek sal jou ...

Jy Jy Jy - Nicholis Louw

... jou Dis net jy jy jy wat my kop so kan laat raas Dis net jy jy jy en jy weet dit En dis jy jy jy wat my weer ?n keer laat kyk Dis net jy en jy laaik my ...

Advertisement

Jy's My Alles - Nicholis Louw

... mens voltooide wens Perfek gemaak opnuut geraak Ontblote hart wat myne tart So ongetem ek wil jou ken Soms roekeloos tot ek jou troos Verbeeldingryk dis in jou kyk Omvergegooi jy is te mooi So ongetem ek wil jou ken ...

Tussen Treine - Richard Van Der Westhuizen Play

... langs die spoor Elke stasie het sy eie skim Miskien het ek verleer om te kyk Jy bepaal jou eie baan Soms sien ek die skadu van jou spieëlbeeld As spieëls verbrokkel ...

Doos Dronk - Die Antwoord Play

... the drunken master Kykie jou ma se poena Don't want gehelp van my kopseer Heppa! Kyk jy na my, ek is 'n rapper! Ons party nou mos nou lekker! La-di da-di ...

Innie Langgras - Die Melktert Kommissie

... ek môre vir jou sal sê As jy my by sunflower vra wat ek wil hê Die vriende ding is in jou oë 'n cliché Ek begin weer baie praat Toe kyk jy weird na my Nou's al jou rose briefies ...

Lyf Teen Lyf - Eden Play

... sê wat jy voel en wat jy eintlik bedoel want jy's nou by my kry nie altyd die tyd om te kyk hoe ek lyk maar as jy my vir jou vat kan jy na my 'n bietjie kyk jy kan ...

Advertisement

Kyk Noord - Fokofpolisiekar Play

... 's 'n agtergeblewene Op die grasvelde van my kinderdae Hier is daar geen vuiste 'n Voortbestaan is al wat ek vra Ek staan 'n swerwerskans Die kilometers lag en my gesig dra die lyne Nou ...

Vir Altyd 07 November - Fokofpolisiekar Play

... sou gewees het in my ek kan jou nie so goed soos wat ek wil onthou nie maar dit voel nou asof jy 'n bietjie beter na my kyk jy't net soveel gedrink en ook jou hele lewe lank probeer weg ...

Hoenderman - Kobus! Play

... mond 'n skewe snawel, sy geel oë hou my dop Verskrik sit ek regop en vra, "Wat wil jy hê?" Langs sy skurwe pote sien ek 'n reuse eier lê Sy arms hang soos vlerke, ...

Silwer Somer - Amanda Strydom Play

... jy Mmm ... jy, jy ,jy Hoe mooi is jy beminde, as jy lui jou oë oopmaak En jou kop lig van die kussings en saggies aan my raak En dan skielik soos 'n kind op n Krismis oggend lag en sê: "Kyk ...

Klein Bietjie Wyn - Anton Goosen Play

... jou hand, Anna gee jou hand laat ek voel of jou hart ook brand O, Anna jy's my blom, Anna jy's blom, Anna jy's blom wat van die onderveld af kom Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir ...

Advertisement

Lenteblomme - Bok Van Blerk Play

... as my broek so hang. Haar kyk is geen geheim.Ek love daai ma en dogter span want rowwe taaies kom uit in die aand En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme. Hey ...

Hardloop - Bouwer Bosch Play

... hier Ons oë staar weer Maar ons kyk verby Ons sal nie weet As ons nie probeer Maar die tyd sal kom En ons sal weet Hou op tyd mors Sê my wat jy nou wil hê Hou op tyd ...

Ek Dink Ek Hou Nog Van Jou - Chris Chameleon

... uitgekring het Ek moet bieg ek het dit nooit sien kom nie En die lot kyk vooruit draai ooit om nie Nie soos ons wat net die verlede gewaar En soos sy wederhelf in sout verstar En ek dink ek ...

Ek Kan Nie Wag Nie - Chris Chameleon Play

... gelede reeds van my vergeet Kastele bou ek in die lug As ek dink jy kom ooit weer terug Maar hul kan nooit weet wat ons weet Hoe ons vir ure lekker saam kan wees Ek kan nie wag om ...

Gebroke Siel - Chris Chameleon

... jou rondloperbrak nie En ek is nie die ou vloerlap waarmee jy Jou saddusseersgewete poleer nie Onthou jy nog toe net n mens was Voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe ag - N drogbeeld van praal en prag Maar ...

Advertisement

Die Veldslag - Coenie De Villiers Play

... die hemel vir jou As die onrus oor die onweer Jou wakker maak vannag En jy kyk by die ruite uit En sien my staan op die maan Vannag Dan bestorm ek ...

Niemandsland - Coenie De Villiers Play

... wat met nydigheid Elke oortreding meld nie Ek's 'n burger van die wêreld Ek bewoon 'n Niemandsland Sonder wette, sonder grense, Ek's aan elke mens verwant Ek's Sjinees, Kubaans en Russies - my paspoort is verpand maak nie saak van waar jy kyk ...

Brood - Laurika Rauch Play

... -hulle bel Om te lag is medisyne Wat die hart sy voedsel bied Maar daar?s min op hierdie aarde Soos ?n goeie liefdeslied Ek gee vir jou ?n brood As jy honger na my kyk Ek gee vir jou my hand as ...

Brêkfis In Bloemfontein - Laurika Rauch Play

... die wynland maar my hart in my keel Hou ek op met die games wat ek speel Toe ek die plat berg sien sê ek sag ?Jy mis die beautiful view? En ons toer deur die Boland en draai na ...

Deur Die Oë Van 'n Kind - Laurika Rauch Play

... breek deur die pyn Jy vra waar's die hoop En ek wys jou die son Wat die oë van 'n kind sien skyn Ek's bang vir die kraai wat die tyding bring Maar kinders kyk oor hom, hoor engele sing Ek ...

Advertisement

Die Kinders Sing Saam - Laurika Rauch

... weet hoe om skape te tel? Waar kom jy vandaan? Waar slaap die maan? Kan jy jou ouers se name al spel? Wat kom nou, wat kom nou hier aan? Kyk dit loop dat die stof so staan Nee, my ...

Die Liefde Is 'n Wonderlike Ding - Laurika Rauch Play

... nie of hulle oor die liefde of oor die donkie praat nie My tannie kyk eers boontoe en daarna kyk sy af Kyk, van 'n donkie kan jy altyd 'n skop of twee verwag En die donkie dra wel oogklappe maar die ...

Hierdie Keer - Laurika Rauch Play

... ?s ons - Hier?s jy weer Na al die lange Jare voor my deur Kyk die aarde Val alweer Tuimelend Uit die hemel neer Hierdie keer gaan dit anders wees Dis wat ek hoop ? dis wat ek vrees Hierdie keer gaan ek ...

Jakarandas Bloei - Laurika Rauch Play

... : Want elke dag het 'n skatkis vol As doukristalle op 'n kelkblaar stol Gaan kyk na die wêreld van naderby Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry Ja kyk 'n slag weer mooi na die Wonderpers oor die aarde rondgestrooi Dis lentetyd ...

Nuwe Aarde - Laurika Rauch

... , die lorries neem dit weg Sproei kieme dood suiwer die lug Kap uit die bome wat jou uitsig so bederf Jy is mos baas op hierdie erf Refrein Renoster, olifant en luiperd sal oorleef Rooivlerk en ...

Advertisement

Skouspel 2010 - Laurika Rauch

... bly in die Grand Hotel Hy vang 'n middagslapie voor al die aksie En hier is wat hy ons vertel By die Makietie se grootste attraksie 'Skouspel Tweeduisend-en-tien' Refrein: Maak ...

Sonvanger - Laurika Rauch

... die venster in die middel van die dag Onthou jy hoe helder die kamer kon lag Kyk of jy vir my die son kan bring Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing Want dis stil in die ...

New lyrics