Lyrics

Lyrics Sê Dit by Laurika Rauch lyrics

View lyrics Sê Dit by Laurika Rauch Listen to Sê Dit online free. Best songs by Laurika Rauch. Browse songs similar to Sê Dit using our search engine.

Advertisement

Sê dit in 'n brief, sê dit in 'n woord Sê dit in 'n sin, die digterlike soort Sê dit as dit reën, sê dit as dit hael Sê dit as die donker daal Sê dit in 'n kyk, sê dit in 'n lag Sê dit op 'n wilde onweersdag Sê dit in 'n traan, sê dit in 'n sug Sê dit as die donker vlug Tussenspel Sê dit in 'n woud, sê dit op 'n strand Sê dit as die wêreld om jou brand Sê dit in die lig van 'n katedraal Sê dit as die donker jou kom haal

Advertisement

Sê dit op 'n berg, sê dit in 'n kloof Sê dit as die stilte jou beroof Sê dit in die nag as die sterre jou verblind As die donker jou uiteindelik vind Sê dit vir my Tussenspel Sê dit in 'n woud, sê dit op 'n strand Sê dit as die wêreld om jou brand Sê dit in die lig van 'n katedraal Sê dit as die donker jou kom haal Sê dit op 'n berg, sê dit in 'n kloof Sê dit as die stilte jou beroof Sê dit in die nag as die sterre jou verblind As die donker jou uiteindelik vind Jy gaan by my bly x 2

View the video clip of lyrics Sê Dit by Laurika Rauch for free online in high quality.. Listen to Sê Dit online free. Best songs by Laurika Rauch. Browse songs similar to Sê Dit using our search engine.

Advertisement

New lyrics