Lyrics

Die sterre lyrics

Songs with die sterre lyrics all the songs about die sterre. Get a list of all the new and old songs with lyrics of die sterre directly from our search engine and listen them online.

Advertisement

Reik Na Die Sterre - Bles Bridges Play

... is so ver, nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie Dit is so hoog, die Hemel sit bo, ek sal dit nooit tot daar kan maak nie Ek moet probeer, ...

Die Reënboog Verf So Mooi - Bouwer Bosch Play

... vol blomme so rein en alleen Die sterre staan almal saam skitter verby die skaam die wind waai my hart deurmekaar die weerlig onthou ek kry swaar Neem my na die einde van die wêreld ek wil weet wat ek ...

Die Nostalgie - Laurika Rauch Play

... album vol stof Kyk ? hier bak ma haar beskuit Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam O hoor jy die wind teen die ruit? Die kindergesiggies, die sterre se liggies Laat jou van voor af onthou Ou vriende is dood ...

Advertisement

Hoe Draai Die Wind Dan Nou - Laurika Rauch Play

... Berge versit en aanhou Kan jy ? kan jy onthou Maar hoe draai die wind dan nou Hoe draai die wind dan nou Hoe draai hy nou Die sterre lyk vreemd Die maan is half en skeef Geen teken van reën ...

Toemaar Die Donker Man - Laurika Rauch

... sy jare. Wat maak hy, mammie? Hy roep die kriekies Hy roep die swart Stilte wat sing Soos die biesies, my hart En die sterre wat klop Tok-tok liefling, Soos die klein tok-tokkies in Hul fyn-ver kring ...

Die Avontuur Van 'n Hartbreek - Straatligkinders Play

... het my naam, ek het jou naam Kom kom kom nou saam Ons dans oor die sterre en die maan Moet net nie so bang wees nie Moet net nie so skaam wees nie ...

Sterre - Die Melktert Kommissie

-chorus hande vashou. sterre liggies ek en jy alleen tot ons al ons misery vergeet -verse nog 'n skuinse grappie nog 'n glasie wyn en al die werklikhede sal in die mis verdwyn -chorus champagne en baie skaterlaggies sprinkel oor ons neer ...

Thula Thula Suster - Die Melktert Kommissie

... vol trane En sê jy is jammer Ek weet nie waarom Jy wat glo in die sterre en spoke en tye wat soms net verwar word Jy?s ?n dromer So droom oor jou ...

Advertisement

Êrens In Afrikaans - Die Melktert Kommissie

... maak ons daaraan vas en dan droom ons in suiwer afrikaans die maan is ons straatlig en die sterre ons kompas suiwer afrikaans die wind is ons vlerke en die liefde ons droom tas reën, alleen, te veel om te ...

Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen Play

... se treë Gestuur met beloftes verby ruimte, en tyd Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge Voel jy nie lus vir vandag en vir môre Jy is die kneg van lewe, van sterwe en rus Net soos jy ...

Vlieg Vanaand - Bobby Van Jaarsveld

... hemel weet hoe ek verlang na jou Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry Dit voel of ek kan vlieg vanaand ...

Venus - Coenie De Villiers

... om mens lelik te verblind - my Venus Ek dink dit is die sterre in haar oë wat my pla die wyse waarop sy byna konstant 'n glinster dra; Op die oog af lyk sy vriendelik en self ook liefdevol maar somtyds ...

Ek Roep Jou Naam - Laurika Rauch

... my as ek weer sag raak My bewaar? As die son sak hier in Gauteng En die nag weer vir my waai Die sterre in die hemel En ek die wêreld kan aflaai Ja dan roep ek jou naam En ...

Advertisement

Kabouterliefde - Laurika Rauch Play

... gegee En sy hemp is vir die maan Die hoepelronde blou-blou lug Het kadoemps op die grond geval Hy't dit blink-blou in sy hand gerol Toe speel ons daarmee bal Die sterre met hul wit ligte Het geknipoog ...

Op My Ou Ramkietjie - Laurika Rauch

... gee ek om mense wat se ek's mal As die varings my aanhoor by die wal? Wat om my vriende wat nooit nie verstaan As die sterre my toeknik en die maan? Op my ou ramkietjie met nog net een ...

Sê Dit - Laurika Rauch

... haal Sê dit op 'n berg, sê dit in 'n kloof Sê dit as die stilte jou beroof Sê dit in die nag as die sterre jou verblind As die donker jou uiteindelik vind Sê dit vir my Tussenspel Sê dit in ...

Waterval - Laurika Rauch

... sing En elke woord en asemteug Wil my na jou toe bring Jou briewe word die vensters Wat ek oopmaak elke nag En soos die sterre uitkom Word my harde hart weer sag Refrein

Winter - Laurika Rauch

... dwerge, boggelrig gekis, Bome bedien met skemer stug Soos monnike die romerige mis Alles word geheilig, kom tot rus Die weerhaan op die kerktoring Skrop nes, die sterre word geblus Iewers aan die verste kus Maak God in sy vakansiewoning ...

Advertisement

Ek Wil Jou... - Nicholis Louw

... vir ons twee saam En ek weet jy is altyd daar Ons kan saam na die sterre kyk En ons kan ons lewens deel Want ek weet jy is altyd daar Ek ...

Sê My (Doen Dit Vir My) - Nicholis Louw Play

... jou hart gebreek Hoe sal ek weet of jy my weer wil hê Ek sal die sterre in jou hande lê As jy saggies in my oor kom sê Niemand in ...

De Nederlandse Sterre Die Strale Overal - Rubberen Robbie Play

... 'm achterover sla Wat mot ik zonder drank beginnen Voordat ik lekker slapen ga? De Nederlandse sterre, die strale overal Van Groningen tot Limburg is 't bal Ik sta op wacht (Zonder hemd, zonder ...

De Nederlandse Sterre Die Strale Overal (Potpourri) - Rubberen Robbie Play

... 'm achterover sla Wat mot ik zonder drank beginnen Voordat ik lekker slapen ga? De Nederlandse sterre, die strale overal Van Groningen tot Limburg is 't bal Ik sta op wacht (Zonder hemd, zonder ...

De Nederlandse Sterre Die Viere Carnaval (Potpourri) - Rubberen Robbie Play

... gaan we weer een keer M'n voeten doen zo zeer Want, de Nederlandse sterre, die viere carnaval Maar de teksten zijn ze wel een beetje kwijt De Nederlandse sterre, je hoort ze overal Dus, haak maar lekker in, je krijgt geen ...

Advertisement

De Nederlandse Sterre Die Vieren Carnaval - Rubberen Robbie Play

... gaan we weer een keer M'n voeten doen zo zeer Want, de Nederlandse sterre, die viere carnaval Maar de teksten zijn ze wel een beetje kwijt De Nederlandse sterre, je hoort ze overal Dus, haak maar lekker in, je krijgt geen ...

De Nederlandse Sterre Gaan Op De Klassieke Toer - Rubberen Robbie

De Nederlandse sterre die strale overal Me opa is blauw Dat is die niet gauw Tien biertjes per dag Is al wat ie mag Af en toe gaat het mis Ja, je weet hoe die is Want dan zuipt ie ...

Meer Nederlands Sterre (Holland Ole) - Rubberen Robbie Play

... gezellig met elkaar Wij willen graag nog wat bestellen Ja, komt u maar De Nederlandse sterren, die strale overal Van Groningen tot Limburg is 't bal Lieve moeder, lieve Ine Ik sta op ...

Meer Nederlandse Sterre (Holland Ole) - Rubberen Robbie Play

... gezellig met elkaar Wij willen graag nog wat bestellen Ja, komt u maar De Nederlandse sterren, die strale overal Van Groningen tot Limburg is 't bal Lieve moeder, lieve Ine Ik sta op ...

Meer Nederlandse Sterre (Holland Olé) - Rubberen Robbie Play

... gezellig met elkaar Wij willen graag nog wat bestellen Ja, komt u maar De Nederlandse sterren, die strale overal Van Groningen tot Limburg is 't bal Lieve moeder, lieve Ine Ik sta op ...

Advertisement

Klein Tambotieboom - Die Heuwels Fantasties Play

... in die natuurreservaat Die wind sing my naam En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag As die donker my kom haal En die here my nie soek nie As die osoonlaag vergaan En in 'n kandelaar van sterre val ...

Hier's Ek Weer - Die Melktert Kommissie Play

... ons altwee se wense Ons comments en judgements Oor ander weird mense Die sweet memory van ons annerversary Met rose en wyn en soppy melodies Ons spesiale sterre op ons spesiale plek Het ons spesiale drome aan mekaar vasgewerk Jou ...

Innie Langgras - Die Melktert Kommissie

Innie langgras Onder sterre wat skyn Het jou woorde verdwyn En my hart het Saam met krieke se beat Heel uitgefreak In die moment Het ek te veel gepraat Jy't jou oë toegemaak en stilgebly Ek het aanhou ...

Pronk - Die Melktert Kommissie Play

... . Clichés, kom en gaan. Jy bly my wentelbaan. Kom eet vanaand by my. Laat my sterre you verlei. Meissies word vroutjies en vroutjies hou hul jonk. So laat my toe, ag, ...

Ps!3s (Science) - Glaskas Play

... sand nie. Somtyds voel my drome so nutteloos. Maar so baie drome gaan verder as die sterre. En het jy al ooit gedink hoe groot is ons wêreld as jy ons almal ...

Advertisement

Biscuits & Biltong - Jack Parow Play

... is 'n Weskus klong O die sterre bo die groot stad En die liggies in die nag Het my weggetrek en verober En in die donkerte geslag En teen die breek van die golwe En die kraak van die sweep Het ek ...

Donker Donker Land - Johannes Kerkorrel Play

... glas wat breek En iets moet breek! En dis 'n donker donker land Die seisoene, draai die sterre brand Die son word rooi ons het beland Aan die maan se verkeerde kant Maar na sewe haar se droogtes begin dit reën ...

Jou Skaduwee - Juanita Du Plessis Play

... My asem bly ?n deel van jou Ek sal jou regop hou Jou skaduwee Kom tel die sterre saam met my, elke aand In die melkweg lê ons drome en wag Dat ons dit kom haal Maar ...

Sestien Jaar Met 'n Vals Kitaar - Koos Kombuis Play

... begin was ons min, maar ons wil was sterk om vir die god van Rock-n-roll en vir sy kerk te werk Die wapad was ons woning, die sterre ons plafon, ons het getokkel en gesing vir ons plekkie in ...

ROED ZIEN DE ROEZE - Taai Taai Play

... En beij ?t leech vaan de maon Fluuster iech diene naom En häör ouge zien wie sterre in de nach ?t is de leefde boe iech lang op höb gewach Iech zal häör ...

Advertisement

My Stellenbosse Se Nonnatjie - Anton Goosen Play

... kry Verliefdheid is ?n rare ding, dis ?n ding wat ek nie verstaan Want jy sien net sterre en ?n halwe maan, en jou pote?s onder jou uitgeslaan Dis dié dat ek nou ook so sing, ou poon so flink opsaal En ...

Sterredank - Chris Chameleon Play

... Is al wat ek sien swart of is dit dalk net Dat ek die swart in alles sien Is dit nie dan, juis dan dat Ek my sterre dank dat Ek jou het nie? Om n juk te wees, aanstotend steen ...

New lyrics